Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 28:15 Die Boodskap (DB)

Die gelowiges in Rome het gehoor dat ons op pad was. Sommige van hulle het ons langs die pad kom ontmoet. Een groep het ons reeds by die Appiusmark ingewag, en ’n ander groep by die Drie Herberge. Paulus was so bly dat hy daar voor almal vir God dankie gesê het. Nou het hy moed gehad vir dit wat voorlê.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28

Kyk Handelinge 28:15 in konteks