Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 26:14 Die Boodskap (DB)

Ons almal het so groot geskrik dat ons op die grond neergeval het. Ek het ’n stem gehoor wat in Hebreeus vir my sê: ‘Saul, Saul, hoekom is jy besig om My te vervolg? Jy kan nie so aanhou nie. Hou op om jou teen My te verset.’

Lees volledige hoofstuk Handelinge 26

Kyk Handelinge 26:14 in konteks