Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 25:1 Die Boodskap (DB)

Drie dae na sy aankoms in Sesarea is Festus na Jerusalem toe. Die hoëpriester en al die godsdienstige leiers van die Jode het hierdie kans aangegryp.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 25

Kyk Handelinge 25:1 in konteks