Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:8 Die Boodskap (DB)

Die Sadduseërs het nie aan die opstanding van die dooies geglo nie; ook nie aan die bestaan van engele of geeste nie. Die Fariseërs het wel aan hulle bestaan geglo. Die vergadering het in chaos ontaard. Te midde van hierdie deurmekaarspul het ’n paar Fariseërs opgestaan en uitgeroep: “Hierdie man is onskuldig. Ons vind niks verkeerds met wat hy sê nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:8 in konteks