Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:33 Die Boodskap (DB)

Toe die ruiters in Sesarea aankom, het hulle hulle bevelvoerder se brief aan die goewerneur oorhandig. Hulle het Paulus ook aan sy sorg toevertrou.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:33 in konteks