Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:30 Die Boodskap (DB)

Kort daarna is ek in kennis gestel dat die Jode agteraf besluit het om hom dood te maak. Daarom het ek hom ter wille van sy eie veiligheid so gou moontlik na u toe gestuur. Ek het ook sy aanklaers laat weet dat hy nou in u sorg is. Hulle moet hulle saak teen hom voor u kom stel.Groete.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:30 in konteks