Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:3 Die Boodskap (DB)

Dadelik het hy vir die hoëpriester gesê: “God sal jou hieroor straf, jou skynheilige! Jy is veronderstel om my volgens die voorskrif van die wet te verhoor. Maar nou tree jy in stryd daarmee op deur te beveel dat ek geslaan word nog voordat ek skuldig bevind is.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:3 in konteks