Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:21 Die Boodskap (DB)

U moet onder geen omstandighede toelaat dat Paulus soontoe gaan nie. Dit alles is deel van ’n set om hom dood te maak. ’n Groep van oor die 40 mans het ’n belofte afgelê dat hulle niks sal eet of drink voordat hy dood is nie. Hulle is van plan om Paulus op pad na die Joodse Raad voor te lê en dood te maak. Hulle wag net dat u toestemming gee dat hy soontoe kan gaan.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:21 in konteks