Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:12 Die Boodskap (DB)

Die volgende oggend het ’n sekere groepie Jode besluit om Paulus dood te maak. So vasbeslote was hulle om dit te doen dat hulle ’n belofte voor God afgelê het dat hulle niks sou eet of drink voordat Paulus dood was nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:12 in konteks