Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:10 Die Boodskap (DB)

Die lede van die Joodse Raad het naderhand so met mekaar gestry dat die Romeinse bevelvoerder vir Paulus se lewe gevrees het. Hy was bang dat hulle Paulus uitmekaar sou skeur. Daarom het hy sy soldate beveel om hom tussen die woedende raadslede te gaan uithaal en hom terug te vat na die Romeinse kaserne toe.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:10 in konteks