Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:1 Die Boodskap (DB)

Toe Paulus voor die Joodse Raad stelling inneem, het hy hulle ’n paar oomblikke lank aandagtig deurgekyk. Toe sê hy vir hulle: “Broers, my lewe lank dien ek God. Ek het ook nog nooit doelbewus teen sy wil opgetree nie.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:1 in konteks