Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 22:9 Die Boodskap (DB)

“Die mense wat saam met my op pad na Damaskus was, het ook die lig uit die hemel gesien. Hulle het baie bang geword. Hulle kon egter nie Jesus se stem hoor nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 22

Kyk Handelinge 22:9 in konteks