Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 22:28 Die Boodskap (DB)

“Ja!” het Paulus geantwoord. “Wel, ek is ook ’n Romeinse burger,” het die bevelvoerder gesê. “Ek het dit vir ’n groot bedrag geld gekoop.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 22

Kyk Handelinge 22:28 in konteks