Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 22:20 Die Boodskap (DB)

Ja, selfs toe Stefanus, u getuie, hier in Jerusalem vermoor is, het ek gestaan en toekyk. Ek was baie bly oor sy dood. Ek het dan selfs die klere opgepas van daardie spul wat hom onder die klippe gesteek het.’

Lees volledige hoofstuk Handelinge 22

Kyk Handelinge 22:20 in konteks