Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 2:7 Die Boodskap (DB)

Hulle was stomgeslaan toe hulle daar aankom en hoor hoe die gelowiges in verskillende tale praat. “Hoe kan dit wees?” het hulle vir mekaar gevra. “Hierdie mense kom dan daar van Galilea af.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 2

Kyk Handelinge 2:7 in konteks