Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 2:40 Die Boodskap (DB)

Petrus het toe nog ’n hele ruk met die skare gepraat. “Gee pad uit hierdie sondige wêreld uit,” het hy vir hulle gesê. “Dit gaan julle lewe totaal verwoes. Kom na God toe. Laat Hy julle uit die kloue van die sonde verlos. Net Hy kan dit doen.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 2

Kyk Handelinge 2:40 in konteks