Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 2:32 Die Boodskap (DB)

“Jesus het hierdie woorde van Dawid waar laat word. Dit het gebeur toe God Hom lewendig gemaak het. Ons weet dit, want ons het Jesus met ons eie oë gesien nadat Hy weer lewendig geword het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 2

Kyk Handelinge 2:32 in konteks