Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 2:29 Die Boodskap (DB)

“Vriende, julle weet net so goed soos ek dat Dawid lankal dood en begrawe is. Sy graf is hier by ons in Jerusalem. Dawid was egter ’n boodskapper van God.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 2

Kyk Handelinge 2:29 in konteks