Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 2:20 Die Boodskap (DB)

Bloed en vuur en donker rook sal hemel en aarde vul. Ek sal die son pikswart maak, en die maan so rooi soos bloed.‘Al hierdie dinge sal gebeur kort voordat die groot dag van die Here aanbreek; daardie dag waarop Hy na die wêreld toe terugkom.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 2

Kyk Handelinge 2:20 in konteks