Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:39 Die Boodskap (DB)

As julle meer as dit wil hê, moet ons ’n vergadering van al die inwoners van die stad belê waar ons hierdie saak verder kan uitpraat. So nie, moet ons uitmekaargaan. Want netnou kla die Romeinse owerhede ons aan dat ons vandag ’n oproer begin het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:39 in konteks