Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:27 Die Boodskap (DB)

“As dit so aanhou, gaan niemand meer ons beelde koop nie. Die mense is besig om al hulle respek vir ons handewerk te verloor. Ons groot godin Artemis se naam word deur die modder gesleep. Binnekort sal niemand meer haar tempel wil besoek nie. Sy word immers deur ons hele provinsie en oor die hele wêreld heen as ’n magtige godin vereer.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:27 in konteks