Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:14 Die Boodskap (DB)

Die sewe seuns van Skeva, ’n belangrike Joodse priester, was so ’n groep. Hulle het allerhande dinge gedoen om mense van duiwels te probeer bevry. Op ’n dag toe hulle in Efese was, het hulle vir ’n bose gees gesê wat in iemand was: “Ons dryf jou uit in die Naam van daardie Jesus van wie Paulus praat.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:14 in konteks