Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:1 Die Boodskap (DB)

Apollos het ook in Korinte vir die mense van Jesus vertel. Terwyl hy daarmee besig was, het Paulus intussen deur ’n aantal ander gebiede gereis. Toe Paulus in Efese aankom, het hy sowat twaalf volgelinge van Jesus daar raakgeloop. Hy vra toe vir hulle:

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:1 in konteks