Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 18:4 Die Boodskap (DB)

Paulus het elke sabbat na die sinagoge gegaan. Daar het hy met die Jode, en ook met ’n klompie Grieke wat die Joodse geloof aanvaar het, oor Jesus gaan praat. Party van hulle het toe tot bekering gekom.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 18

Kyk Handelinge 18:4 in konteks