Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 18:24 Die Boodskap (DB)

Intussen het ’n Christen met die naam Apollos in Efese aangekom. Hy was ’n Jood wat in die stad Aleksandrië in Egipte gebore is. Apollos was ’n goeie spreker. Hy het die Bybel ook goed geken. Tog was sy kennis oor Jesus nog maar gebrekkig. Hy was net met die doop van Johannes die Doper gedoop.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 18

Kyk Handelinge 18:24 in konteks