Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 18:19 Die Boodskap (DB)

Daarna is Paulus na Efese toe. Akwila en Priscilla het besluit om in Efese agter te bly. Met sy verblyf in die stad het Paulus ’n vinnige besoek by die plaaslike sinagoge afgelê. Daar het hy met die Jode oor Jesus gaan praat. Die mense was so aangegryp deur wat hy gesê het dat hulle wou hê hy moes nog ’n hele ruk by hulle bly. Paulus het egter nie daarvoor kans gesien nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 18

Kyk Handelinge 18:19 in konteks