Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 18:14 Die Boodskap (DB)

Paulus was ook by toe die Jode hom daar voor Gallio aangekla het. Hy wou nog iets sê om homself te verdedig, maar Gallio het hom nie eens ’n kans gegee nie. “Kyk, as hierdie man iets verkeerds gedoen het, of as hy ’n misdadiger was, sou ek sekerlik na julle geluister het,” het Gallio vir die Jode gesê.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 18

Kyk Handelinge 18:14 in konteks