Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 17:21 Die Boodskap (DB)

Atene was ’n stad vir nuwe dinge. Al wat inwoner en besoeker aan die stad was, wou weet wat die jongste filosofie en godsdiens was; daarom dat die mense so nuuskierig was om te hoor wat Paulus te sê gehad het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 17

Kyk Handelinge 17:21 in konteks