Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 17:17 Die Boodskap (DB)

Orals in die stad het hy op die een of ander tempel of afgodsbeeld afgekom. Paulus het toe na die sinagoge toe gegaan. Daar het hy behoorlik onder die Jode en diegene wat hulle tot die Jodedom bekeer het, ingeklim omdat hulle al die heidense praktyke in hulle stad duld. Paulus het ook op die markplein met die mense oor Jesus begin praat.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 17

Kyk Handelinge 17:17 in konteks