Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:6 Die Boodskap (DB)

Paulus-hulle het deur die landstreke van Frigië en Galasië gereis. Hulle wou van daar af in ’n westelike rigting na die Romeinse provinsie Asië toe gaan om daar te gaan preek. Die Heilige Gees wou hulle egter nie toelaat om dit te doen nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:6 in konteks