Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:3 Die Boodskap (DB)

Paulus het toe besluit om Timoteus saam met hom te vat om sendingwerk te gaan doen. Maar hy het Timoteus eers besny om seker te maak dat die Jode hom nie van die staanspoor af sou verwerp nie. Baie van hulle het geweet dat hy ’n Griekse pa het. Daarom sou hulle hom nooit toelaat om met hulle in hulle sinagoges oor Jesus te praat as hy nie besny was nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:3 in konteks