Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:7 Die Boodskap (DB)

By dié vergadering het die een persoon na die ander gesê hoe hy oor die besnydenis dink. Uiteindelik, na lang debatte, het Petrus opgestaan en gesê: “Broers, julle weet mos hoe God my ’n ruk gelede na mense toe gestuur het wat nie Jode is nie. Ek moes die goeie nuus oor Jesus aan hulle gaan vertel sodat hulle ook tot bekering kon kom.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:7 in konteks