Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:39 Die Boodskap (DB)

Hulle twee het toe oor Markus aan die stry geraak. Later het hulle so ernstig van mekaar verskil dat hulle besluit het om elkeen sy eie koers te gaan. Barnabas het toe vir Markus gevat en met ’n skip na Siprus vertrek.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:39 in konteks