Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:29 Die Boodskap (DB)

Moenie kos eet wat aan die afgode geoffer is nie.Moenie bloed drink of vleis eet van enige dier wat verwurg is nie.Moenie julle skuldig maak aan enige vorm van seksuele losbandigheid nie.As julle hierdie voorskrifte gehoorsaam, doen julle goed. Beste wense.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:29 in konteks