Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:14 Die Boodskap (DB)

Petrus het nou vir ons verduidelik hoe God lank terug besluit het om mense wat nie aan ons volk behoort nie nou ook deel van sy nuwe volk te maak. Hy het dit gedoen sodat hulle Hom ook kan dien.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:14 in konteks