Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:12 Die Boodskap (DB)

Almal was doodstil na Petrus se toespraak. Toe staan Barnabas en Paulus op en vertel vir die vergadering van al die groot wonders wat God deur hulle onder mense van ander volke gedoen het. Niemand het dit nou nog gewaag om iets te sê nie, behalwe Jakobus.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:12 in konteks