Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:10 Die Boodskap (DB)

“Vir wat wil julle dan nou God se geduld op die proef stel deur ’n swaar gewig op gelowiges se nekke te plaas wat ons en ons voorouers nie eens kon optel nie? Hoekom verwag julle van mense wat nie Jode is nie om al ons Joodse gebruike na te kom?

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:10 in konteks