Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 10:41 Die Boodskap (DB)

Hy het ook toegelaat dat Jesus vir ’n klompie mense kom wys dat Hy lewe, maar nie vir almal nie. God het vooraf sekere mense uitgesoek aan wie Jesus verskyn het. Ek en die ander apostels is daardie bevoorregte groepie. Ons paar het die voorreg gehad om saam met Jesus te eet en te drink nadat Hy weer lewendig geword het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 10

Kyk Handelinge 10:41 in konteks