Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 10:25 Die Boodskap (DB)

Toe Petrus by Kornelius se huis opdaag, het hy nader gestap om hom te verwelkom. Hy het op sy knieë voor Petrus neergeval om hom te aanbid.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 10

Kyk Handelinge 10:25 in konteks