Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 6:17 Die Boodskap (DB)

Ek het nou heeltemal genoeg oor die wet en die besnydenis gesê. Moet my asseblief nie verder oor al hierdie dinge uitvra nie. Ek het heeltemal genoeg ander probleme omdat ek die evangelie verkondig. Kyk dan net hoeveel littekens van Jesus ek oral aan my eie lyf dra. Ek is omtrent al geslaan en mishandel.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 6

Kyk Galasiërs 6:17 in konteks