Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 5:21 Die Boodskap (DB)

Die een dronkpartytjie na die ander is hulle kos. Hulle gee hulle oor aan vieslike uitspattighede en nog baie ander slegte dinge.Ek waarsku julle, soos ek julle al tevore gewaarsku het, om nie soos hierdie mense te lewe nie. Onthou, mense wat so lewe, sal nooit ’n plek kry in God se nuwe wêreld nie. Aan die ander kant kan ’n mens duidelik sien watter mense se lewe deur die Heilige Gees beheer word.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 5

Kyk Galasiërs 5:21 in konteks