Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 5:2 Die Boodskap (DB)

Kom ek sê reguit vir julle wat ek bedoel. As een van julle julle laat besny, maak julle ’n bespotting van die nuwe vryheid wat Christus aan julle gegee het. Dan kan julle maar net sowel ophou om in Hom te glo.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 5

Kyk Galasiërs 5:2 in konteks