Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 5:13 Die Boodskap (DB)

My broers en susters, God het julle na Hom toe geroep sodat julle vry kan wees. Moet asseblief nie hierdie vryheid misbruik as ’n verskoning om sonde te doen nie. Die belangrikste wat julle moet doen, is om mekaar lief te hê. Wanneer julle regtig vir mekaar omgee en lojaal aan mekaar is, doen julle presies wat God van julle vra.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 5

Kyk Galasiërs 5:13 in konteks