Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 3:5 Die Boodskap (DB)

God wat julle met sy Gees vervul het en wat groot wonders onder julle doen, doen nie hierdie dinge omdat julle die wet so streng gehoorsaam nie. Of hoe? Nee, Hy doen hierdie dinge onder julle omdat julle die evangelie glo.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 3

Kyk Galasiërs 3:5 in konteks