Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 3:11 Die Boodskap (DB)

Hierdie uitspraak wys vir ons dat niemand hulle saak met God self kan regmaak deur bloot net te doen wat die wet sê nie. Die Bybel sê immers: “Elkeen wie se verhouding met God reg is omdat hulle in Hom glo, sal lewe!”

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 3

Kyk Galasiërs 3:11 in konteks