Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 3:1 Die Boodskap (DB)

Dit lyk my julle klomp Galasiërs het intussen die kluts heeltemal kwytgeraak. Ek begin my afvra of iemand julle nie dalk getoor het nie. Vroeër is die goeie nuus so duidelik aan julle verkondig dat julle Jesus Christus met julle eie oë aan die kruis kon sien hang. Wat het intussen skeefgeloop?

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 3

Kyk Galasiërs 3:1 in konteks