Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 4:15 Die Boodskap (DB)

My liewe mede-Christene in Filippi, julle onthou mos nog hoe dit in die begin gegaan het. Ek het die goeie boodskap oor Jesus daar in die noordelike deel van Griekeland versprei. Nie ’n enkele gemeente wou my toe help nie. Maar julle was daar! Julle was bereid om te help.

Lees volledige hoofstuk Filippense 4

Kyk Filippense 4:15 in konteks