Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 4:1 Die Boodskap (DB)

Ai, broers en susters, ek verlang so na julle, want ek het julle lief. Julle maak my bly en laat my soos ’n koning voel.Daarom, my goeie vriende, is dit vir my so belangrik dat julle getrou op die pad sal bly wat die Here vir ons gewys het.

Lees volledige hoofstuk Filippense 4

Kyk Filippense 4:1 in konteks