Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 2:7 Die Boodskap (DB)

Toe die tyd ryp was, het Hy die status en eer wat Hy gehad het eenkant toe geskuif. Hy het ’n mens tussen mense geword. Asof dit nie genoeg was nie, het Hy sommer ’n gewone mens geword wat op die oog af nie uitsonderlik gelyk het nie, ja, iemand van wie baie ander mense niks gedink het nie.

Lees volledige hoofstuk Filippense 2

Kyk Filippense 2:7 in konteks