Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 2:12 Die Boodskap (DB)

My liewe broers en susters, dit wat ek nou net gesê het, is belangrik. Toe ek by julle was, het julle altyd gedoen wat ek gevra het. Hoeveel te meer moet julle dit doen noudat ek nie meer daar by julle is nie! Onthou, God hou julle dop.Doen daarom alles wat julle kan om te lewe soos mense wat aan God behoort. God self is by julle lewe betrokke.

Lees volledige hoofstuk Filippense 2

Kyk Filippense 2:12 in konteks